Kroonlek 21 per 7.5kg x 2
⚠️ NOTE FOR CAPE CUSTOMERS: Due to severe weather in the Eastern & Western Cape, deliveries to these areas may take 2-3 days longer than usual. We appreciate your patience!
Description
KroonLek se dierelek is die eerste produk van sy soort in Suid-Afrika. Wat hierdie blok besonders maak is dat die noukeurig geformuleerde mengsel gemaak is van sout, melasse en diatomiet wat diere die voordele van die verskeie bestanddele gee.